Junior Primêre Skool
JPS - De Aar
Junior Primary School
JPS - De Aar
Graad 3A
Juffrou Anna-marie
Graad 3C
Juffrou Annemie
Grade 3E
Teacher Li-zette
Graad 2 / Grade 2
Graad 2A
Juffrou Chané
Graad 2B
Juffrou Coreen
Graad 2C / Hoof
Juffrou Hester
Grade 2E 1
Teacher Carme
Grade 2E 2
Teacher Michelle
Graad 1 / Grade 1
Graad 1A
Juffrou Tanja
Graad 1B
Juffrou Marné
Graad 1C
Juffrou Ansie
Grade 1E
Teacher Charmaine
Graad R / Grade R
Graad R1
Juffrou Laylah
Grade R2
Teacher Christelle
Rekenaars / Computers
Juffrou Retha
Sport / Sports
Coach Cobus
Studente / Students
Juffrou Melandré
Juffrou Esther
Juffrou Micyla
Teacher Simone
Juffrou Cheri
Kantoor / Office
Finansies
Tannie Naomi
Toelatings
Tannie Cecily
Skoonmaak & Instandhouding /
Cleaning & Maintenance
Lynette
Dianna
Gert
Die grondslag wat by JPS vanaf Gr. R - 3 gelê word, geskied onder leiding van professioneel gekwalifiseerde onderwyseresse. Met deurlopende kursusse en werksessies bly hulle op hoogte van elke nuwe verwikkeling in die onderwys, maar bowenal het ons as personeel die sterk impak van basiese begrippe in geletterdheid en gesyferdheid altyd uitgelig, beklemtoon en vasgelê. Deurlopende assessering maak dit moontlik dat elke kind die werk herhalend deurwerk totdat hy/sy dit ten beste kan doen. In 'n goed toegeruste rekenaarlokaal, kry alle leerlinge vanaf Gr. R - 3 twee keer per week rekenaarvaardigheidklasse deur 'n afsonderlike juffrou wat hiervoor aangestel is. Lewensvaardighede word elke dag aangespreek, en beklemtoon. Dit is vir die personeel van JPS baie belangrik om elke kind toe te rus om eendag 'n aanvaarbare burger vir sy/haar land te wees.
All our staff members are actively involved in the total development of our pupils. We have an excellent school attendence and a very high pass rate. Our governing-body has appointed extra teachers to our staff-establishment in order to ensure education of a very high standard in a more complimentary environment. We are proud to say our school is a multi-racial, multi-cultural school offering inclusive education to every child. As we believe in only the best for our children and community, we have decided to excel ourselves in all educational spheres whether it be sport, academics, cultural or child and family development and care.
Graad 3 / Grade 3